top of page
Search
  • Writer's pictureMakskaap

LANGNEK IS KANT EN KLAAR!

VÁNDAG IS DIE DAG!

My wag is nou óp gewag 😁

LANGNEK is kant en klaar

& ek knyp my oor die régtigeit daarvan werklikwaar!

× Meester,

só dankie dat ek dit wéér kon doen, mag U élke stukkie glorie kry vir wat ookal uit dié boek se blaaie mag blom.

× Johann & Carike Strauss -

soos laaskeer met Ammal het 'n Anners se mooiste illustrasies - ek sal dit verséker nie sonder julle kon doen! Sien só uit daarna om julle gesin in lewendelywe te ontmoet!

× René van Huyssteen -

vir oor en oor lees om seker te maak al die kommas en punte is op hulle plek! Baie baie dankie!

× René Ambrose -

ek sien uit om hierdie oukie oor 'n paar dae in my hande te hou, dankie vir áltyd uitsonderlike diens en drukwerk!

× My hartsmense -

dankie dat ek opgewondenheid & klankbord & vordering hier-oor en mee sedert laasjaar Oktober se skryf met julle kon deel! Julle is vir my diép kosbaar!

× Vir JÚLLE!

Só baie dankie vir die saamlees & journey met Ammal het 'n Anners! Ons waardeer jul ondersteuning en élke geleentheid wat julle skep vir ons om die hart daarvan te kom deel!

LANGNEK @ R150

Bestel @ 076 7686 078

Ooooo dis lekkerte!!!!

8 views0 comments

Comentarios


Post: Blog2_Post
bottom of page